Inleiding:
http://www.mieliestronk.com/antonieme.html
Groet Klas.
Slot:
6. Sluit les af.
7. Herriner kinders aan huiswerk.
http://www.mieliestronk.com/antonieme.html
Groet Klas.
- Deel werkvel en informasie oor Homofone en Homonieme uit aan die klas. 'n lys van Homofone en Homonieme kan verkry word van http://www.mieliestronk.com/antonieme.html.
- Gaan deur die werk met die kinders skryf van die moeiliker gevalle op die bord en bespreek.
- Laat die kinders 'n paar van die woorde uit skryf in sinne om die betekenis duidelik te maak
- Dit is nou julle taak om by die huis in groepe van 5 'n groep op Facebook te stig met betrekking tot Homofone en Homonieme.
- Julle moet aan 'n interessante titel en uitleg dink.
- Die groep moet die betekenis en definisies van Homofone en Homonieme behandel met voorbeelde.
- 'n voorlegging van jul groep moet eers goed gekeur word.
- Die voorlegging moet die uitleg van die groep uitwys en presies hoe die groep werk.
- Tyd: 2 weke.\
Slot:
6. Sluit les af.
7. Herriner kinders aan huiswerk.
Hi
ReplyDeleteVir watter ouderdomsgroep is hierdie les?
Groete
Lin